Moenie my persoonlike inligting verkoop of deel nie
Soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid , versamel nie-diskrimineerders inligting op ons webwerwe, en, indien beskikbaar, ons mobiele toepassings, en deel ons daardie inligting met derde partye, insluitend advertensievennote, om vir jou advertensies te wys op ander webwerwe wat meer relevant is vir jou belange, insluitend advertensies wat ons produkte en dienste en dié van ander Shopify-handelaars bevorder. Ons kan dit doen deur die deel van persoonlike inligting wat ons insamel wanneer jy ons webwerwe besoek, en, indien van toepassing, ons mobiele toepassings, en deur koekies en soortgelyke tegnologieë.
Hierdie aktiwiteite kan beskou word as 'n "verkoop" of "deel" van jou persoonlike inligting onder sekere Amerikaanse staat se privaatheidswette. Afhangende van waar jy is, het jy dalk die reg om van hierdie aktiwiteite te onttrek. As jy hierdie opt-out reg wil uitoefen, volg asseblief die instruksies hieronder.
Om te onttrek van die "verkoop" of "deel" van jou persoonlike inligting wat ingesamel is met behulp van koekies en ander toestel-gebaseerde identifiseerders soos hierbo beskryf, klik asseblief hier . Jy sal hierdie keuse moet hernu as jy jou blaaierkoekies uitvee of as jy 'n ander blaaier of toestel gebruik.
As jy ons webwerf besoek met die Global Privaatheidsbeheer-opt-out-voorkeursein geaktiveer, afhangende van waar jy is, sal ons dit hanteer as 'n versoek om te onttrek van die "verkoop" of "deel" van inligting vir die toestel en blaaier wat jy gebruik om ons webwerf te besoek.
Opvoubare inhoud
Vir wie is Tolliebotter?
Ons diskrimineer nie baseer op ras, geslag, herkoms, en beslis nie op seksuele voorkeur nie. Tolliebotter is vir enigiemand en almal wat lus het vir die lakendans, watookal jou spoed!
Waarvoor kan ek Tolliebotter gebruik?
Is Tolliebotter veilig?
Water-gebaseer en pH neutraal soos ’n swembad in Steyn City met geen allergene, reuke, smake of onnodige bygevoegde middels. So jy kan veilig en selversekerd speel.
Wat gebeur indien ek irritasie ondervind?
Indien jy ongemak of irritasie ondervind, vermy enige verdere kontak en was die geaffekteerde area met water. Indien simptome aanhou, moet asseblief nie huiwer om mediese aandag te soek nie.
Is Tolliebotter maklik om skoon te maak?
Yebo. Tolliebotter is water-gebaseer, so dit was vinniger af as wat jy kan sê “vat my, en ek bedoel nie rugby toe nie”.
Kan ek Tolliebotter met kondome en speelgoed gebruik?
Tolliebotter is water-gebaseer, so dit behoort nie die integriteit van kondome of rubber/silikoon speelgoed te beinvloed nie.
Is daar verskillende geure of reuke beskikbaar?
Kan ek produkte wat ek gekoop het terugstuur?
Ons bied teruggawes of terugbetalings op items soos klere, maar ongelukkig nie op ons lube nie. Indien jy ’n foutiewe produk ontvang het, stuur ons asseblief ’n epos by info@tolliebotter.com om verdere stappe te bespreek.
Bied julle gratis verpakking en aflewering aan?
Verpakking en vervoer op enkel items word uitegewerk wanneer jy betaal. Bestellings oor R400 ontvang gratis verpakking en vervoer in Suid Afrika. Hoe lekker!
Wat sal my ma dink as ek `n Tolliebotter T-hemp dra?
Sy sal trots wees dat haar kind so selfversekerd is met hulle seksualiteit, en dat jy so openlik klein besighede ondersteun. Moenie skaam wees nie, jou lekker ding!